Beleide moet Meatco red

Uitvoerende hoof vra staat moet ingryp
Meatco se uitvoerende hoof sê as die staat die uitvoer van lewende diere na Suid-Afrika beheer, kan die plaaslike beskikbaarheid van slagdiere verbeter, alhoewel hy nie voorstel dat grense gesluit word nie.
Elvira Hattingh
Meatco se uitvoerende hoof, Mwilima Mushokobanji, het onlangs ’n beroep op die regering gedoen om met behulp van beleidmaking tot Meatco se redding te kom, wat weens sy krimpende
...

Comments

Namibian Sun 2025-06-17

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment