Antwoorde verskaf oor letsels op wild

Reeds in vier gebiede in Namibië opgemerk
Die uitslae wys dat die harde groeisels op die gemsbokke kankeragtige gewasse is wat sarkoïedes genoem word.
Elvira Hattingh
Die letsels wat op wild in die Outjo-, Otjiwarongo-, Aroab- en Steinhausen-gebiede voorkom, mag dalk kankeragtige gewasse genaamd sarkoïedes wees. In die jongste nuusbrief van Wil
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-03

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment