Agra Speenkalfkompetisie in die pylvak
                                                Agra se 13de Speenkalfkampioenskap duur steeds voort waartydens altesaam 18 speenkalfveilings nog tot 5 September landswyd sal plaasvind. Dit bied ’n gesogte platform vir produsente om met hul speenkalwers te spog.  Volgens Agra Veilings bied die kompetisie nie net ’n beduidende kontantvloei-hupstoot aan talle beesboere nie, maar dit stimuleer ook uitnemendheid in speenkalfgehalte.
                            
            
        


                
                
                
                
                        
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article