WAP plant bietjie!
Die onderwysers van Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) het besluit om spekbome by die skool te plant om bietjie terug te ploeg in die omgewing. Die spekboom is waterwys en verg baie min onderhoud.
FOTO MARISELLE STOFBERG
FOTO MARISELLE STOFBERG
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article