US weer onder wêreld se top universiteite op Times Higher Education-ranglys
In die 2019-weergawe, wat pas vrygestel is, word die US in kategorie 301-350 geplaas. Dit is ? beduidende verbetering op verlede jaar toe die instelling in kategorie 351-400 ingedeel is.
Altesaam 1258 instellings wêreldwyd verskyn op die 2019-ranglys. Die Times Higher Education World University Rankings bied die volledige lys van die wêreld se beste universiteite...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article