Kaap Agri, die mens-mense

JUSTISIA SHIPENA
Lelani Smith

Die inperking het ‘n groot impak op verskeie plaaslike besighede gehad, maar die mense by Kaap Agri sal altyd die mens-mense bly en sal altyd bereid wees om te help.

Weens hierdie inperking het Kaap Agri baie klante verloor, waarvan die meeste ouers was wat elke Maandag hul kinders skool toe moes neem en dan die week se inkopies sommer gou by Kaap Agri gedoen het.

Na die skole toegemaak is het hierdie kliënte Aranos toe verskuif, juis omdat hulle daar ’n groter verskeidenheid het as Stampriet .

Die Express Mark in Stampriet se petrol-syfers het dit egter die vinnigste begin toon, wie kon raai dat meer as 100 ouers elke Maandag petrol in Stampriet ingooi as hulle hul kinders koshuis toe neem.

Kaap Agri het egter hierdie terugslag die hoof gebied . Nou doen hulle aflewerings vir boere op hulle plase. Hierdie aflewerings sluit die week se rantsoen en ook die klant se persoonlike inkopielys in. Dit spaar die klant ’n rit dorp toe en bied ook beskerming teen Covid-19, iets wat hulle baie waardeer.

Maar ongelukkig kom daar altyd ’n terugslag, en in hierdie geval sal dit verskaffers wees. Landwyd en ook in Suid Afrika kan fabrieke nie meer die mas opkom wat Covid-19 skep nie en baie fabrieke is op hul laaste en kan nie meer aan die aanvraag voldoen nie .

Dit, tesame met die Covid-gevalle op die grense, is dit ’n onbegonne taak vir besighede om al hul voorraad betyds te kry. Die gevolge hiervan kan gesien word as individue winkel toe gaan met die verskeidenheid wat verminder en pryse wat styg.

Natuurlik het Kaap Agri en alle ander winkels die versoek gekry om veiligheidsmaatreëls te begin volg. Hierdie maatreëls vereis dat alle klante ’n boek moet invul met hulle persoonlike besonderhede, asook hulle temperatuur. ‘n Klant mag ook nie in die winkel ingaan sonder ’n masker nie.

En moenie dink hulle het die 1,5 meter reël vergeet nie, dit moet ten strengste gevolg word . Die kassiere glimlag nou met hulle oë, want maskers maak dit moeilik om altyd vriendelik voor te kom.

Volgens mnr. Nicolas Smith, die Kaap Agri bestuurder, vind die ouer klante dit moeilik om by die nuwe regulasies te hou, maar die jonger klante skakel egter makliker in. Hulle het selfs hulle eie groet, in plaas van die elmboog , tik hulle net hul voete teen mekaar.

Kaap Agri doen hulle bes om nie net die veiligheid van hulle kliënte in ag te neem nie, maar ook die veiligheid van hulle werknemers. Hulle moet met handskoene werk en maskers dra.

Smith het gemeld dat hy hulle gereeld herinner om hulle hande te ontsmet, en nie aan hulle maskers te raak nie, al raak die dag lank. Die werknemers gee almal hul samewerking en probeer die veiligheid van kliënte sover moontlik verseker.

Smith sê indien daar ’n Corona-geval in die winkel sou wees, moet die deure vir twee weke gesluit word wat in die huidige ekonomie ’n groot terugslag gaan wees vir die winkel.

Gelukkig besef die werknemers dit en bring hulle kant om alles so vlot moontlik te laat verloop. Smith se persoonlike opinie oor die inperking is dat dit van die begin af beter hanteer kon word. “As hulle van die begin af die grense toegemaak het en die inkomende mense beter reguleer het , kon ons land self oop bly en was dit nie nodig vir kleiner besighede om toe te maak nie.” Smith voel dat Namibiërs moet saamstaan, en hierdie probleme die hoof bied .

Comments

Namibian Sun 2024-05-15

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.76 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.27 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 389.07/OZ UP +1.41% | Copper US$ 4.91/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 989.90/T UP 0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.16/BBP DOWN -0.0002 | Platinum US$ 1 060.02/OZ UP +1.56% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.76 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.27 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 389.07/OZ UP +1.41% | Copper US$ 4.91/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 989.90/T UP 0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.16/BBP DOWN -0.0002 | Platinum US$ 1 060.02/OZ UP +1.56%