ATKV-toekenning vir Pro-Ed
ATKV-toekenning vir Pro-Ed

ATKV-toekenning vir Pro-Ed

JUSTISIA SHIPENA
Die ATKV Duine-tak het in 2019 tien aktiwiteite vir die jaar aangepak. Dit was hulle besigste jaar nog, vertel mnr. Dentie Louw.

“Ons het projekte aangepak wat deel vorm van gemeenskapsdeelname, kunste, taal en vele meer. Ons tak was gelukkig om weer ’n toekenning van die ATKV vir ons bekendstelling van Carla van Der Spuy se boek te ontvang. Sy is ’n Suid-Afrikaanse skrywer, en het haar nuutste boek Liefde Agter Tralies op Swakopmund bekend gestel. Ons tak is so opgewonde en sal nog meer wil doen wanneer die inperking verby is.”

Louw het sy dank uitgespreek teenoor almal wat getrou aan hul aktiwiteite deelneem. Soos die Engelsman sal sê, “Watch this space”.

Op die foto is mnr. Dentie Louw, onderwyser in beheer van die ATKV Duine-tak by Pro-Ed Akademie, die skrywer Carla van der Spuy en ATKV-verteenwoordiger in Namibië. Foto Leandrea Louw

Comments

Namibian Sun 2024-04-20

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!