‘Animalia’ ‘n groot sukses

‘n Plaaslike skool het behoorlik beïndruk met hul uitsonderlike konsert.
Octavia Tsibes
Evany van WykDie St. George’s Diocesan-skool in Windhoek het onlangs in die Nasionale Teater van Namibië ‘n uitstekende konsert gehou.Dit is oor drie dae aangebied en was deel
...

Comments

Namibian Sun 2025-06-18

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment