Vox Pop

Die My Zone-span het die Namibiese Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste bygewoon wat by Windhoek Gymnasium plaasgevind het. Die span het die deelnemers gevra hoekom kuns en die deelname daaraan belangrik is.
Simone WardenSimone het in die modelwerk-kategorie deelgeneem en haar voorbereiding het omtrent twee maande geneem. “Ek geniet die mense wat aan kuns deelneem. Dit is een van my
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment