Susters maak skuiwe by Afrika-jeugskaakkampioenskappe
Drie susters uit Swakpmund, Amelia (13), Annelise (12), en Angelique Brown (9) behaal 'n plek op die Namibiese nasionale skaakspan vir die eerste keer laas maand. Hulle neem deel teen wêreldgehalte spelers van ander Afrika-lande by die Afrika-jeugskaakkampioenskappe in Suid-Afrika.
In die o/10-ouderdomsgroep by die Afrika-jeugskaakkampioenskappe het Angelique 17de plek uit 40 deelnemers behaal, terwyl Amelia 33ste plek uit 42 spelers in die o/14-ouderdomsgroe...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article