Napso-fees is net die begin

Die Nictus Napso Kuns- en Kultuurfees sowel as die Spar/Build It-Krieketfees was 'n groot sukses en is afgesluit met die aankondiging van die Napso-spanne.
Jeanette Diergaardt
Ná ’n suksesvolle week van kultuur, kuns en krieket kan die Namibiese Privaatskole Organisasie (Napso)-skole nog aksie verwag. Die organisasie se kultuurspan is bekend gemaak en
...

Comments

Namibian Sun 2025-06-16

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment