'n Drierigtingstryd

Windhoek Afrikaanse Privaatskool, Windhoek Gymnasium, en Windhoek Hoërskool ontmoet mekaar op die baan.
Vir die eerste keer in Namibië, het drie skole die stryd teen mekaar op die atletiekbaan aangesê.
Francouis Pretorius
Verlede Woensdag het drie skole byeengekom vir 'n opwindende geleentheid: Leerlinge en atlete van Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP), Windhoek Gymnasium en Windhoek Hoërskool
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-01

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment