Vars opgeknap, turbokrag en ’n beter prys
2026 Renault Kiger
Renault SA het laat verlede jaar sy opgeknapte Kiger-reeks bekend gestel, maar aanvanklik slegs met normaal geaspireerde enjins. Ons het onlangs die plaaslike bekendstelling bygewoon, waar drie modelle nou met die 3-silinder 1.0-liter turbo-aangejaagde enjin toegerus is.
Goeie nuus vir plaaslike kopers is dat Renault SA die pryse van sekere modelle met tussen N$30 000 en N$41 000 verlaag het in vergelyking met die uitgaande modelle.Plaaslik h...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article