Namibia Grape Company oorhandig dividend van N$10 m.

Geskiedkundige mylpaal
Die Nasionale Jeugdiens het sy eerste dividenduitbetaling vir hul prestasie in die tafeldruiwebedryf ontvang.
Francoise Steynberg
’n Geskiedkundige mylpaal is bereik toe die Nasionale Jeugdiens (NYS) sy eerste dividenduitbetaling van N$10 miljoen van sy filiaal, die Namibia Grape Company (NGC), ontvang het.
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-01

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment