’n Begeerlike koets vir die beton oerwoud

Lexus GX 550 SE
Toyota se luukse Lexus-afdeling het einde verlede jaar die nuwe GX-model plaaslik bekendgestel. Ons kon onlangs die luukser GX 550 SE-model vir ’n week toets en was nogal beïndruk met die nuweling.
Dirk Gallowitz
Die nuwe Lexus GX deel ’n platform met Toyota se Land Cruiser Prado, maar waar die Prado meer gefokus is op die gewone gebruiker, word die Lexus luukser verpak en toegerus vir di
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-18

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment