Spieëlbeeld: “Olifant by die Choberivier,” sê Ursula von Ludwiger.
Dis my huisie: “Voëltjie hard besig om huisie te bou,” sê Wernadine Vries.
Refleksie: JJ Smit het die sonsondergang langs die kus afgeneem.
Mooi gas: Die klein suikerbekkie het ‘n draai in ons tuin kom maak,” sê Vera Wessels.
Van bo: “As die uitsig so mooi lyk, dan kan ‘n mens nie anders as om die pragtig foto te neem,” sê Marolize koopman.
Silhoeët: Jennifer Strauss het die sonsondergang afgeneem.
Hallo: Godfrey Kleinhans het die foto geneem.
Kuierplek: Hennie Struwig het die foto van die skoen in die Omarururivier geneem.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article