Patrollie: “’n Boer van die Klein //Kharasberge met sy twee skaaphonde,” sê Björn Basler.
Alle kante: “Voor en agter of is dit nou agterstevoor?” vra Jermanneke.
Van naby: Jermanneke het die foto van ‘n ouma se voete in Puros geneem.
Oud: “Uit vergange se dae, nou staan ons droog op die grond,” sê Mogamat Salie Saban.
Ek gaan dorp toe: Poenie is uitgevat vir die naweek. Die foto is per WhatsApp ontvang.
Ai, die koerante darem: “Van môre wou ek net my groenslaai rustig eet en hier basuin die voorblad alweer uit: ‘Nugget loop op water’”, sê Kobus Maritz.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article