• Home
  • Sport
  • Naelskraap-stryde en proewe by Napso Blits 7’s

Naelskraap-stryde en proewe by Napso Blits 7’s

Skolesport
Affiespark het die afgelope naweek gewemel van talent en geesdrif met die geleentheid vir gesonde kompetisie.
Rozanne Swart
Napso (die Namibiese Privaatskole-organisasie) se jaarlikse Blits 7’s geborg deur Nammed is laas naweek by Affiespark aangebied met Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) as die
...

Comments

Namibian Sun 2026-07-14

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment