Witvlei BV vier 100 jaar

’n Viering van deursettingsvermoë
Die Witvlei Boerevereniging vier sy eeufees met die tema “1926” in April en sluit ’n dankdiens, jaarvergadering, dinee, veiling en dans in.
Witvlei BV
Die feestelikhede van die Witvlei Boerevereniging se eeufeesviering skop op 15 April 2026 af. Dit sal voorafgegaan word deur ’n dankseggingdiens in die Boerehuis, wat deur B
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-20

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment