Dis leeuwêreld op Grootfontein!
Die Grootfontein Lionsklub het met hul kleurvolle en bont vlotte die beoordeelaars by die Grootfontein Skou so oorrompel dat hulle as die wenners in die kategorie vir nie-winsgewende organisasie met die louere weggestap het. Die klub se indrukwekkende inskrywing gepas onder die vaandel Die Leeus was deel van die vlotteparade wat Woensdag deur die dorp se strate beweeg het. #grootshow2025
Foto: Patricia Coetzee
Foto: Patricia Coetzee
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article