• Home
  • cricket
  • Valse superboulbeurt was dalk kuberkrakers se werk

Valse superboulbeurt was dalk kuberkrakers se werk

Krieket
Gebeure agter die skerms van Sondag se finaal het tot 'n ondersoek deur die beheerliggaam gelei.
Andrew Poolman
Krieket Namibië het ‘n ondersoek van stapel gestuur na ‘n vermoedelike kuber-inmenging met sy gebruiklike aanlyn tellinghou-toepassing gedurende Sondag se 50-boulbeurt premier
...

Comments

Namibian Sun 2026-05-04

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment