• Home
  • cricket
  • Min ligpunte vir Eagles in neerlaag teen Pakistan

Min ligpunte vir Eagles in neerlaag teen Pakistan

Krieket
Die Eagles het in hul vierde opeenvolgende T20 Wêreldbeker gespeel, maar kon dié keer geen wedstryd wen nie.
Andrew Poolman
Enige visioen dat Namibië dalk die kwesbare Pakistan uit die ICC T20 Wêreldbeker sou uitskakel, het gister by die SSC-stadion in Colombo, Sri Lanka, net in kortstondige opflikker
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-20

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment