• Home
  • Sport
  • Eagles kan reënweer bedank vir ligapunt teen Skotte

Eagles kan reënweer bedank vir ligapunt teen Skotte

Krieket
Oman het Saterdag die Namibiese totaal van 268 met oortuiging verbygesteek om met drie paaltjies te wen.
Andrew Poolman
Kwesbare kolfwerk teen die nuwe bal het die FNB Eagles onder druk geplaas in beide hul eerste twee wedstryde as gasheerspan in die driehoekige mini-toernooi in die ICC Wêreldbeker
...

Comments

Namibian Sun 2026-07-27

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment