• Home
  • boxing
  • ‘Doen bietjie ondersoek na Boksfederasie se sake’

‘Doen bietjie ondersoek na Boksfederasie se sake’

Amateurboks
Die verantwoordelike administrateurs in amateurboks se beweerde sondes is opnuut op die voorgrond ná laas naweek se nasionale kampioenskap.
Andrew Poolman
Frustrasies weens gebrekkige logistieke reëlings – insluitend die skedulering van die gevegprogram en die verskaffing van maaltye aan boksers – het afbreuk gedoen aan die Nami
...

Comments

Namibian Sun 2026-03-19

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment