Talaya (18) dring deur na Afrika-kampioenskap
Atletiek
Die skoolmeisie van Auckland is nog nie deur een van die twee nasionale federasies vasgeknoop nie.
Die paalspringer Talaya Vorster het by laas Saterdag se nasionale kampioenskap in haar tuisstad Auckland die Nieu-Seelandse onder 20-titel gewen.Die 18-jarige Vorster se wenhoogte ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article