• Home
  • Sport
  • Medaljes in SA wys boogskutters ken hul storie

Medaljes in SA wys boogskutters ken hul storie

Boogskiet
Die span uit Namibië was by 'n kompetisie van ware internasionale gehalte in aksie en het hul vernuf uitgestal.
Andrew Poolman
Die 76ste Suid-Afrikaanse nasionale buitelug-kampioenskap in teikenboogskiet is vanaf Vrydag tot Sondag in Johannesburg aangebied.'n Totaal van 154 boogskutters het ingeskryf, met
...

Comments

Namibian Sun 2026-11-03

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment