• Home
  • swimming
  • NASFED bars van trots op span se vertoning in Gqeberha

NASFED bars van trots op span se vertoning in Gqeberha

Swem
Nasionale rekords, goue medaljes en 'n spanvertoning in die topdrie was deel van die goeie vertoning deur die Namibiese swemmers.
Andrew Poolman
Die laaste dag van die Suid-Afrikaanse junior ouderdomskampioenskap by die Newtonpark-swembad in Gqeberha was Woensdag een van feesviering en trots vir swemmers van die NASFED-span
...

Comments

Namibian Sun 2026-07-24

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment