Tara-toere in die rooilyn

Motorsport
Twintig spanne pak van vanaand die 56ste Shell V-Power Tara-tydren aan. Die drie dae lange motorsportskouspel strek oor 17 spesiale sneldele en 181,2 kilometer, met die verdedigende kampioene weer onder die gunstelinge.
Tielman van Lilll
Die 56ste Shell V-Power Tara-tydren word vanjaar weer oor drie dae, 17 spesiale sneldele en 181,2 kilometer beslis. Twintig spanne het vir die 2026-uitgawe ingeskryf – vier meer
...

Comments

Namibian Sun 2026-07-21

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment