• Home
  • Sport
  • Sterk reaksie verwag met rug teen die muur

Sterk reaksie verwag met rug teen die muur

Rugby
Teen druktyd was die Namibiese wedstrydgroep nog nie aangekondig nie, met stut Gerhard Opperman wat ook gister uit Windhoek ingevlieg is.
Andrew Poolman
Ná verlede naweek se teleurstelling sal die Namibiese rugbyspan môre ‘n veel meer dominerende en afgeronde vertoning wil lewer in sy maak-of-breek valbylwedstryd teen die Veren
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-03

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment