Reeks by Omeya bekroon wenners
Omeya-gholfklub het Vrydag die eindrondte van die 2026 Novel Par 3-reeks aangebied. Met 'n totaal van 100 spelers wat oor ses rondtes deelgeneem het, is die gewinldheid van die reeks opnuut bewys. Die organiseerders bedank Novel Motor Company vir hul volgehoue ondersteuning.
Milton Eiseb is as algehele manswenner bekroon, Dina Holtzhausen as algehele vrouewenner en Declan Renton as algehele junior wenner.
Die mansreeks se algehele topdrie was: 1 Milton Eiseb (135), 2 Stefan Venter (137), 3 Douglas Holtzhausen (138).
Die algehele vrouekampioen Dina Holtzhausen se puntetotaal was 151, en die junior kampioen Declan Renton het 147 punte in die reeks behaal.
RONDTE 6 SE WENNERS
A-afdeling: 1 Cilliers Sachse (34), 2 Milton Eiseb (35), 3 Cobus de Klerk (35), 4 Sean van Dyk (37).
B-afdeling: 1 Stefan Venter (33), 2 Anton Kuhn (34), 3 Len Haasbroek (34), 4 Dmitri Renton (35).
Vroue: 1 Anecia le Grange (36)
Juniors: 1 Juandre Wise (33).



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article