• Home
  • Sport
  • Pyle en prestasies: Winterskiet wys Namibiërs is op koers

Pyle en prestasies: Winterskiet wys Namibiërs is op koers

Boogskiet
Lutz Wahlers het ten spyte van digte misweer sy vernuf met die kaalboog uitgestal en twee van sy eie nasionale rekordtellings oortref.
Andrew Poolman
In die tipiese Namibiese kus-atmosfeer is die Swakopmund Boogskietklub (SAC) se jaarlikse Winterskietkompetisie die afgelope Saterdag en Sondag onder ’n digte miskombers aangebie
...

Comments

Namibian Sun 2026-10-29

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment