• Home
  • Sport
  • Nasfed bou voorsprong by Sone 4-kampioenskap

Nasfed bou voorsprong by Sone 4-kampioenskap

Swem
Twaalf lande se jong swemmers ding vandeesweek in Gaborone mee, met die Namibiërs sterk geplaas om as algehele wenspan uit die stryd te tree.
Andrew Poolman
Die Namibiese Watersportfederasie (Nasfed) se span het die afgelope twee dae in Gaborone hul talent ten toon gestel by die 22ste Afrika Sone 4-kampioenskap (02-05 September).Die ka
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-04

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment