Jukskei se wenspan het gees
                                                Namibië Jukskei se Kwagga korporatiewe jukskeitoernooi was Saterdag ‘n gewilde byeenkoms by Jukskeipark in Olympia. Die algehele wenspan Benchmark 3 het met elke gooi vasbeslote gebly, die spanning te bowe gekom en hul spanwerk en gees uitgestal. Benchmark 3 het die eerste posisie ingepalm voor die gesamentlik tweede geplaaste spanne Kanaal 7 en Ricoh 3, met Ricoh 1 vierde en Nampharm 2 vyfde. Die president van Namibië Jukskei, Christie Horn, was daar om die toernooiwenners geluk te wens. Foto Abrie Fourie
                            
            
        


 
                 
                        
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article