JSB-klubfinale word só beslis

Klubrugby
Die eindstryde van die JSB Gold Cup en JSB Silver Cup klubrugbyreekse van die Namibië Rugby-unie word komende Saterdag by die Hage Geingob-stadion in Windhoek beslis.

Al die eindstryde sal regstreeks deur die NTV-produksiespan op ons uitsaaiplatforms (NTV / https://oneuptwo.com/live en die YouTube-kanaal van Network Media Hub) gebeeldsend word.

Die toptwee spanne boaan elke liga het soos volg tot die finale deurgedring:



Unam Steenbokkies tn Wanderers Bokkies (JSB Gold Cup vrouefinaal), 09:45.

FNB Dolphin II tn FNB Reho Falcon II (JSB Silver Cup reserwefinaal), 12:45.

FNB Dolphin I tn FNB Reho FNB Falcon I (JSB Silver Cup premierfinaal), 11:00.

FNB Wanderers II tn Kudus II (JSB Gold Cup reserwefinaal), 14:30.

FNB Grootfontein I tn FNB Wanderers I (JSB Gold Cup premierfinaal), 16:15.

Comments

Namibian Sun 2025-09-16

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment