• Home
  • Sport
  • Hermann (150) meedoënloos teen Eagles

Hermann (150) meedoënloos teen Eagles

Krieket
Die speler van die wedstryd het agterna vertel van sy vasberadenheid om seker te maak Namibië het geen kans om by die agterdeur in te glip nie.
Andrew Poolman
Die Namibiese krieketspan sal bitter graag vandag én Sondag betekenisvolle verbetering wil toon ná die pak slae wat die Proteas hulle Woensdag in die eerste van drie internasiona
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-11

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment