• Home
  • Sport
  • Green en Volschenk se rekord maak Zim skrik

Green en Volschenk se rekord maak Zim skrik

Krieket
Beide spanne het met vasberade teenaanvalle die gang van die wedstryd omgeswaai, maar Namibië het dramaties met vyf lopies te kort geskiet in hul jaagtog van 196.
Andrew Poolman
Zimbabwe het sake in die FNB driehoekige T20-reeks gelykop gemaak, ondanks die skrik wat Namibië hulle Maandag op die lyf gejaag het, toe die FNB Eagles net nog één groot hou no
...

Comments

Namibian Sun 2026-09-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment