Die Rhino wink vir Drikus
Fietsry
Ná verskeie rekords en oorwinnings in ultra-uithouvermoë-fietsrenne berei Drikus Coetzee hom voor vir die Rhino Run, ’n nie-ondersteunde avontuur van 3 050 km deur Namibië en Suid-Afrika.
Namibië se Drikus “Die Masjien” Coetzee sal in Oktober ’n epiese bergfietstoer van 3 050 kilometer (km) vanaf Windhoek na Graaff-Reinet in Suid-Afrika aandurf.Drikus, wat re...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.



Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article