Rekords toon Namibië se reënvalsyfers daal

Land word al hoe warmer
Navorsers meen die daling in die gemiddelde reënsyfers is weens stygende temperature, wat tot groter verdamping lei en vir meer gereelde kwaai droogtes, maar ook ernstige vloede in Namibië sorg.
Elvira Hattingh
Reënvalpatrone in Namibië wat vanaf 1902 tot 2018 in vyf Namibiese dorpe deur die meteorologiese dienste van Namibië bygehou word, toon dat die gemiddelde reënsyfers oor die al
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment