Ramsiekte ’n kopseer vir skaapboere

Inenting, bestuurspraktyke vir voorkoming
Die siekte, wat ongeneesbare steriliteit onder skaapramme meebring, is tans 'n groot uitdaging vir skaapprodusente.
Elvira Hattingh
Ramsiekte, of brucella ovis, veroorsaak tans ‘n groot uitdaging vir Namibiese skaapprodusente, terwyl 'n ernstige tekort aan die Rev 1-entstof, wat aan jong rammetjies toegedien
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-03

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment