Mutete kan landelike boere hupstoot gee
Eg Namibiese sap vervaardig
Mutete is die Rukwangali-woord vir die Roselle-hibiskusblomme, Hibiscus sabdariffa, waarvan sap, tee en konfyt gemaak word.
Tradisionele Roselle-hibiskusblomme word tans vanaf Otavi verkry om heilsame Mutete-hibiskussap te vervaardig, maar daar is groot planne vir boere in landelike gebiede in die Noord...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article