Melk-, hoenderboere kan vir Namibië sorg

Wetsontwerp moet help met mededingendheid
Plaaslike produsente behoort in staat te wees om self in Namibiese verbruikers se behoefte aan suiwel- en pluimveeprodukte te voorsien, sê die Vleisraad.
Elvira Hattingh
Namibië behoort min of meer selfvoorsienend in suiwel- en pluimveeprodukte te kan wees, sou plaaslike produsente se mededingendheid teen goedkoop invoere verbeter kan word. Dit is
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment