El Niño én warm Indiese Oseaan dreig

Regering loods droogtehulpbystand
Terwyl weerkenners bekommerd is oor wat die komende reënseisoen vir Namibië sal beteken, sal 26% Namibiërs na verwagting vanaf Oktober 'n akute gebrek aan voedselsekuriteit ervaar.
Elvira Hattingh
Die Australiese Buro vir Meteorologie volstaan by sy Enso-uitkykstatus vir ’n El Niño, terwyl die Indiese Oseaan-dipool (IOD) vir die tweede agtereenvolgende week positief is, m
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment