Bergpasse in Namibië

Bied asemrowende uitsigte
Die bekendste en die meeste bergpasse is op die grondpadroetes tussen Windhoek en die kus geleë, alhoewel ander bergpasse verder noord en suid ook besonders is.
Elvira Hattingh
Namibië spog met meer as 14 bergpasse, met minstens sewe wat in die Khomasstreek geleë is. Onder die bekendstes is waarskynlik die besonderse Spreetshoogtepas, Gamsbergpas asook
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment