WAP wen Bakpro-kompetisie
Windhoek Afrikaanse Privaatskool was die wenners van die Bakpro Back-to-School-kompetisie. Die skool het 14 413 broodsakkies ingesamel en was die wenners van rekenaars en projektors ter waarde van N$55 000. In die foto’s is die graad 6-A klas, wat die meeste sakkies ingesamel het. Monjuanique Badenhorst het die meeste sakkies in dié graad ingesamel. Mnr. Ryno van Wyngaard, die handelsmerk bestuurder van Bakpro en me. Heikeh Coerecius, die junior handelsmerk bestuurder van Bakpro het die skool besoek.
FOTO’S MARISELLE STOFBERG
FOTO’S MARISELLE STOFBERG
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article