Ken jou idiome

Twaalf spanne wat sewe skole verteenwoordig, het aan die eerste ronde van die Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging se Idiomestryd-kompetisie deelgeneem.
Mariselle Stofberg
Die Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging (ATKV) se Idiomestryd-kompetisie het vroeër vandeesmaand amptelik afgeskop. Die skole wat deelneem, is Windhoek Afrikaanse Privaatskool,
...

Comments

Namibian Sun 2025-07-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment