NMSF deel vele toekennings vir 2025 uit

Motorsport
Die uitblinkers in agt kodes wat onder die Motorsportfederasie ressorteer, is vir hul prestasies vereer.
Tielman van Lill
Die room van Namibiese motorsport is Saterdagaand tydens ‘n jaarlikse glansgeleentheid in die hoofstad vereer.Die Namibiese Motorsportfederasie (NMSF) het by Wanderers in Pionier
...

Comments

Namibian Sun 2026-02-24

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment