Só bou ons gees!

Miguel Lloyd
17 tot 21 Julie maak WBPS “geesdriftig” voorbereiding vir die Indongo Toyota Woestyn Feeswat die volgende week sou plaas vind. “Die doel van Geesweek was om die oranje-bloed weer bietjie te laat vloei. Om opnuut te ondek dat ons nie net ons skoolwapen op ons borskas dra nie, maar dat dit dieper strek.



Totop die been, tot in die gees. Dis ? Volbloednaartjie-ding.” So sê Juffrou Zea---, hoof van bemarking. Dietaak was eenvoudig:Die beste uitbeelding van ‘n gegewe tema en plakaat wen! Graad8 seScary and Fairytema word opgetower deur dieD klas. Graad 9sePrincess Peach is gered deur die Super Mario brothersin die B klas. Graad 10 Dis wilder as die Wilde Weste met hulle uitbeelding vanCowboys en Crooks. “Ons het die oulikste persoonlikhede.” Sê juffrou Venter, die register onderwyser van die wen span.



Graad 11se Mathletes Vs. Athletesis oorheers deurMathletes. “Meer kinders het as Mathletes aangetrek want hulle wou die gevoel kry hoe ? Mathlete voel.” Sê Danica Greef, ‘ngraad 11 student. Die B klas het oortuig!!? 2023 Metrikulante se temaOld Goldshet uitgestaan. Soos altyd het hulle het ware GEES gebring en almal aangesteek.



Vir ons is hulle goud werd. Hierdie keer was die A klas die wenners. Wat besonders uitgestaan het was die hele Graad 10 met hulle Line dance, en die graad 11 soccermatch om vir eens en vir altyd te bepaal of die brein sterker is as die spier. Wie het die sokker wedstryd gewen, wonder

jy? Niemand, want die een kan nie sonder die ander een klaarkom nie. Geeswenners is getrakteer met heerlike Steers Pizzas.Die graad 10 span is ook beloon met ‘n gratis melkskommel by Rocco Mammas agv hulle klein dansie vir die skool. En hierin lê die geheim: Spanwerk! Soos Danica weer sê “Gees week was ? groot sukses want almal het saam gewerk en hulle dag geniet.”

Comments

Namibian Sun 2024-10-22

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Premier League: Nottingham Forest 1 vs 0 Crystal Palace | Liverpool 2 vs 1 Chelsea | Wolves 1 vs 2 Manchester City | Bournemouth 2 vs 0 Arsenal | Ipswich Town 0 vs 2 Everton | Southampton 2 vs 3 Leicester City | Newcastle 0 vs 1 Brighton | Manchester United 2 vs 1 Brentford | Fulham 1 vs 3 Aston Villa | Tottenham Hotspur 4 vs 1 West Ham LaLiga: Valencia 2 vs 3 Las Palmas | Barcelona 5 vs 1 Sevilla | Villarreal 1 vs 1 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Leganés | Mallorca 1 vs 0 Rayo Vallecano | Celta Vigo 1 vs 2 Real Madrid | Girona 0 vs 1 Real Sociedad | Osasuna 1 vs 2 Real Betis | Athletic Club 4 vs 1 Espanyol SerieA: Hellas Verona 0 vs 3 Monza | AS Roma 0 vs 1 Inter Milan | Cagliari 3 vs 2 Torino | Venezia 0 vs 2 Atalanta | Lecce 0 vs 6 Fiorentina | Empoli 0 vs 1 Napoli | Juventus 1 vs 0 SS Lazio | AC Milan 1 vs 0 Udinese | Genoa 2 vs 2 Bologna | Como 1 vs 1 Parma European Championships Qualifying: Hull City 0 vs 1 Sunderland | Stoke City 1 vs 1 Norwich City | Sheffield Wednesday 0 vs 2 Burnley | Queens Park Rangers 1 vs 2 Portsmouth | Millwall FC 1 vs 1 Derby County | Middlesbrough 0 vs 2 Bristol City | Blackburn Rovers 1 vs 0 Swansea City | Preston North End 1 vs 0 Coventry City | Oxford United 1 vs 1 West Bromwich Albion | Luton Town 3 vs 0 Watford | Cardiff City 5 vs 0 Plymouth Argyle English Championship: Hull City 0 vs 1 Sunderland | Stoke City 1 vs 1 Norwich City | Sheffield Wednesday 0 vs 2 Burnley | Queens Park Rangers 1 vs 2 Portsmouth | Millwall FC 1 vs 1 Derby County | Middlesbrough 0 vs 2 Bristol City | Blackburn Rovers 1 vs 0 Swansea City | Preston North End 1 vs 0 Coventry City | Oxford United 1 vs 1 West Bromwich Albion | Luton Town 3 vs 0 Watford | Cardiff City 5 vs 0 Plymouth Argyle #N/A #N/A #N/A