Rekords spat op Stampriet-veiling

Dorperram opgeveil vir N$250 000
Die veilingsagent beskryf die ooi- en ramveilings by die afgelope Stampriet skou as "mal" geleenthede wat groot belangstelling gelok het.
Elvira Hattingh
Tydens die Stampriet-skouveiling op onderskeidelik 31 Augustus en 1 September het ’n dorperram – wat vir N$250 000 opgeveil is – vir ’n nuwe Namibiese rekord gesorg. Philli
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment