Heuninginvoere ’n bedreiging

Beskerm ons bedryf, vra byeboere
Byeboere is bekommerd oor Zambiese heuning wat plaaslik verkoop word, maar in buurlande verban is omdat dit moontlik 'n bakteriese siekte versprei, terwyl sintetiese heuning van China glo ook hierheen op pad is.
Elvira Hattingh
Terwyl die Byeboerderyvereniging van Namibië (Ban) onlangs nuut onder die Namibië Landbou-unie (NLU) geaffilieer is, het byeboere ’n dringende pleidooi vir die statutêre beske
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-07

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment