B2Gold beveilig laerskool

Op 10 November is die Primêre Skool Namibië in Windhoek se nuwe muur en sekuriteitsheining ingewy. Dít danksy die geldelike steun van B2Gold Namibië deur middel van sy MVO-program om sodoende die regering se pogings te ondersteun om 'n veilige leeromgewing vir die Namibiese kind te skep.
Octavia Tsibes
Octavia TsibesDie maatskappy se program vir korporatiewe sosiale verantwoordelikheid (MVO) het ten doel om verantwoordelike mynbou- en volhoubare inisiatiewe te bevorder wat ’n l
...

Comments

Namibian Sun 2025-05-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment